Accolade Accounting cc
Adding value to your business
Tel: 044 690 3739

A C C O U N T I N G

P A Y R O L L &  H R

Email: info@accoladeaccounting.co.za

Info@accoladeaccounting.co.za

Successful 2012 !
Home.Training.Products.News.Videos.WebDesign.Site Map.Links.Contact.About us.AccoladeRef.
What do our customers say about our service?
Pastel Xpress - 1 User
Pastel Xpress - Start-Up
Pastel Partner - Payroll

We are most satisfied with the programs and it has definitely helped improve efficiency and time spent working. It is a very user friendly program.
 Irene was very professional and helpful and always willing to assist whether it be in person or telephonically.
 We will definitely work with Irene and Accolade Accounting in the future.

Beverley Cairns
BALLPROP FOURTEEN CC

Irene het vir my die regte pakket vir ons behoeftes aanbeveel. Sy het my gehelp om die program op die rekenaar te laai en was selfs bereid om op ‘n Saterday my telefonies raad te gee toe ek vasgehaak het.

Ek het nog nie van te vore met Pastel gewerk nie en my boekhou kennis was baie verroes. Ek was ook baie gedruk vir tyd om die boeke betyds by die ouditeurs te kry. Irene was bereid om my ook by my huis te help om vrae uitgestryk te kry. Sy het my ook gehelp om seker te maak dat die foute reggestel kon word en die boeke gereed was vir die ouditeurs.

Dit het ons baie tyd en geld gespaar om die boeke op Pastel te doen en die ouditeurs was baie tevrede daarmee omdat hulle ook met Pastel werk.

Irene het my ook gehelp om jaar einde te doen en seker gemaak dat ek gereed is om die nuwe jaar se boeke te begin.

Baie dankie aan Accolade Accounding vir al hulle hulp, geduld en bystand.

Dalene Mouton,
Volts and Weld

Hiermee wil ons as Maatskappy u bedank vir die nodige advies ten opsigte van die aankoop van Pastel Partner Payroll wat daartoe bygedra het tot die vergemakliking van ons salarisse en lone. As Maatskappy wat in die Motor-industrie behoort, het ons na die nodige pakket gesoek wat aan al die vereistes kon voldoen.

U volgehoue bystand en hulp met probleme wat opgeduik het, was te alle tye tot ons beskikking.

Ons aanbeveling aan voornemende belangstellendes om oor te skakel na bogenoemde produk, sal aangemoedig word.

C.P. Nel Motors Mosselbaai